Wisent

Wisent
'n Europese bison in die Wisentgehege Springe (Duitsland)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. bonasus

subspesies
  • Bison bonasus caucasicus, uitgestorwe in 1930
  • Bison bonasus bonasus
  • Bison bonasus hungarorum, uitgestorwe in 1790
Historiese verspreiding van die Europese bison (donkergroen), maksimum omvang van die spesie (liggroen), en in die 21ste en 21ste eeu (rooi)
Hedendaagse verspreiding van die Europese bison

Die wisent (Bison bonasus) is die Europese buffel wat verwant is aan die bison (Bison bison) uit Amerika. Albei is groot, swaar geboude diere, maar die wisent het langer pote as die bison en leef nie in grasveld nie, maar in die woude. Rondom die eeuwisseling het die wisent byna heeltemal uitgesterf. Uit 'n paar wisente in dieretuine is daar egter met welslae nakomelinge geteel en is daar nou weer meer as 'n duisend wisente. Daar is feitlik geen plek meer vir wisente in die vrye natuur nie en die meeste lewe in wildtuine en dieretuine.

  1. (en) Olech, W.; IUCN SSC Bison Specialist Group (2008). "Bison bonasus". The IUCN Red List of Threatened Species. 2008: e.T2814A9484719. doi:10.2305/IUCN.UK.2008.RLTS.T2814A9484719.en. Besoek op 11 Januarie 2018.[dooie skakel]

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search